注册  |  登录

Saige18的日记, 2017年11月23日

Had a big dinner last night.
60.3 公斤 最近减少: 12.2 公斤.    还有: 0 公斤.    饮食准则: 合理的.
一个星期减少4.2 公斤


评论 
Soos 'n vuurpyl!!! Wat is jou geheim??! Well done!! 
2017年11月23日 会员:: SkinnyMaringa
Hi Skat.lol jy laat my bloos well my geheim is 2 mooi swem klere stukke wat ek gekoop het , en ek besef toe maar Dec is om die draai, so ek moet maar nou erinstig begin raak as ek nog in hulle wil pas.lol but die week het ek basies process carbs uit gesny ek eet basies soos dai wat jy my gestuur het maar met wat ek in die huis het. ek eet my 3 groot meals met 2 snacks , my meals is n protein met groente of slaai, en snacks is soos biltong, of n vrug , of n klein yogurt. bfast is future life pap met water , of eiers , die week. was swaar om gisteraand nee dankie te se vir die brood maar ek was maar sterk water vir my terwyl die res lekke gedrink het saam hulle kos. 57kg hier kom ek  
2017年11月23日 会员:: Saige18
Wel dis awesome!!!! 
2017年11月23日 会员:: SkinnyMaringa

     
 

提交评论


您必须登陆后才能评论,请点击这里登录。
 


Saige18的体重历史


获取应用
    
© 2024 FatSecret。保留所有权利。